|
Home: Surnames:
Duplessis Family Genealogy Forum
  
Hi. Ek is Alida Smuts. Ek is opsoek na my pa, Lourens Du Plessis. Ek is vertel dat hy die 12 Junie verjaar en ook dat hy 4 ander seuns het. Sy ouers is albei in Rustenburg oorlede en hy het ook 'n broer met die naam Maruis. My ma se naam was Koba Smuts gewees en sy is in 2002 oorlede. Ek is die 9de Julie 1988 gebore. Ek het my pa laas gesien toe ek 12 was. Ek wil so graag weer met hom kontak maak. Ek is nou 21 en het baie verlore jare wat ek graag wil inhaal.
Notify Administrator about this message?
  
|
 |
|