Chat | Daily Search | My GenForum | Community Standards | Terms of Service
Jump to Forum
Home: Surnames: Duplessis Family Genealogy Forum

Post FollowupReturn to Message ListingsPrint Message

Re: du Plessis search - South Africa
Posted by: Neels du Plessis Date: January 20, 2001 at 14:31:31
In Reply to: Re: du Plessis search - South Africa by Chris du Plessis of 260

Probeer "Du Plessis Family Homepage" .Ek sien dit bevat inligting oor Jean Prieur se voorouers in Frankryk. Dit sal ook goed wees om dit te vergelyk met Abrie du Plessis van Durbanville se inligting. Ons familie se van in Skotland is Hey ( voorheen de la Hey ) afkomstig van dieselfde plek in die noorde van Frankryk waar Jean P du Plessis. Daar word beweer dat ons familie afstam van 'n vriendin van 'n Fransman wat daar in sy kasteel gewoon het ( hy was 'n kastelein ) ongeveer 800-1000 jaar gelede.Plaiser is nog 'n van wat van die du Plessis van afgelei is.Groete, Neels


Followups:

Post FollowupReturn to Message ListingsPrint Message

http://genforum.genealogy.com/duplessis/messages/57.html
Search this forum:

Search all of GenForum:

Proximity matching
Add this forum to My GenForum Agreement of Use
Link to GenForum
Add Forum
Home |  Help |  About Us |  Site Index |  Jobs |  PRIVACY |  Affiliate
© 2007 The Generations Network