Big changes have come to Genealogy.com — all content is now read-only, and member subscriptions and the Shop have been discontinued.
 
Learn more


Chat | Daily Search | My GenForum | Community Standards | Terms of Service
Jump to Forum
Home: Surnames: Pyper Family Genealogy Forum

Post FollowupReturn to Message ListingsPrint Message

Re: Peyper vs Pyper???
Posted by: andrie peyper (ID *****2367) Date: March 11, 2006 at 15:52:28
In Reply to: Peyper vs Pyper??? by Anthony of 112

Dagse ou Grote,

Dis Andrie Peyper hier.

Ek het my familie geskiedenis vir 'n paar geslagte en daar was dikwels dispuut oor die spelling. My eie broer spel dit peijper en so voeter elke geslag maar aan jong.

Die familie Peyper kom van Hanover af in 1763 en op 'n stadium was die spelling PYPER / PEYPER / PFEIFER

So, daar was maar altyd een wat nie kon spel nie of wat sommer dwars wil trek - hulle is maar 'n bevoeterde lot jong - ek het die laaste 4 geslagte persoonlik geken..Het selfs fotos van die afstammelinge van Andres Johannes Peyper.

laat maar weet of daar dalk ooreenkomste is.

Sterkte,
Andrie Peyper





Notify Administrator about this message?
Followups:
No followups yet

Post FollowupReturn to Message ListingsPrint Message

http://genforum.genealogy.com/pyper/messages/77.html
Search this forum:

Search all of GenForum:

Proximity matching
Add this forum to My GenForum Link to GenForum
Add Forum
Home |  Help |  About Us |  Site Index |  Jobs |  PRIVACY |  Affiliate
© 2007 The Generations Network